Ons is opgewonde om te sien hoe God elke gelowige opbou tot dienswerk sodat die gemeenskap Christus kan beleef.
E V E N T S

Leef jou PASSIE Damesfees
25-26 Julie 2025 | @Rotskerk
Ons nooi alle dames uit na ons Damesfees!
25 Julie (19:00-21:00) - 26 Julie (09:00-14:00)
Kostes per persoon: R400 (sluit koffie/tee, verversings en etes in vir die naweek)
"EARLY BIRD" REGISTRASIE SLEGS R300 VIR KAARTJIES GEKOOP TEEN 7 JUNIE!
Registreer vandag deur op die knoppie hieronder te druk.
Kontak ons gerus by 021 981-0200 of
